Ek doen al vir +- 7 jaar my hare by Nadine! Beste diens ooit en stap altyd tevrede by haar salon uit. Wat ek soek dit gee sy altyd. Ek beveel haar vir enige persoon aan👌🏻
Salome Charl
Ek beveel High Maintenance salon 100% aan. Hulle is die heel beste en mens sal nie ontevrede uitstap nie. Nadine laat jou dadelik tuis voel en haar diens is fantasies! Baie dankie vir die wonderlike werk wat jy doen! Ek is mal oor my snit en kleur. En die beste van alles, ek weet ek kan altyd staatmaak daarop om uit jou salon te stap en op my beste te lyk!🌸
Charlize Horn
.. Nadine ek moet se..
Eks meer as tevrede met jou diens..
Jy gee n fantasiese diens. Eks altyd tevrede met my hare as jy klaar is ek was nog nie een keer spyt as ek by jou was nie..
En Jou pryse is affordable.. En jy as mens is awesome altyd vriendelik en bereid om n ekstra myl te gaan vir n kliente.. 🌸. Dankie dat jy altyd my hare vir my mooi maak.